Honey Bee Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë

Die kothuis kan twee gaste in die en suite-hoofslaapkamer huisves. Dit het 'n volledige toegeruste klein kombuisie wat 'n wasmasjien, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tweeplaatstoof. Tee en koffie is altyd in die kothuis beskikbaar. Die slaapkamer wat uit die hoofslaapkamer loop is gekik vir 'n derde persoon. Die kothuis is keurig versier en alle beddegoed (percale-katoen) en handdoeke word voorsien.

By Honey Bee Cottage kan u in die tuin ontspan en die manewales van die eekhorings in die bome bekyk of luister na die pragtige voëlgesang. Kom geniet ons gul gasvryheid. Ons verwelkom u graag in die skoonste Kaap.

Slaapplek

'n Bespreking by Honey Bee Kothuis sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Honey Bee Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za