Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HoneyDew Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir HoneyDew Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte vir jou siel.

Ons is hartlik ontvang. Die verblyf is smaaklik en gerieflik ingerig met alles wat benodig word. Veral die kaggel was 'n wenner. Die uitsig op die berge was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia S

The stay was relaxing in an ideal environment.

Had a relaxing stay in the perfect environment. Just what the doctor ordered! Thanks and Scruffy for being the perfect hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerien C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerien C
Gesin met tieners

Naweek wegbreek

Die gasvrou was baie gaaf en het ons alle inligting oor die verblyf verskaf. Die huis is heerlik ingerig met top gehalte meubels, beddegoed en handdoeke. Daar is alles wat nodig is vir 'n lekker stil en rustige wegkom uit die stad. Die buitetafels het selfs mooi tafeldoeke op gehad. Die groot stoep met hangmatte is beslis 'n wenner en die tieners het hul daar tuis gemaak. As die weer beter was sou ons ook lekker by die buite vuurmaakplek kon braai en sterrekyk. Die kaggel is ook heerlik. Daar is ook lekker dinge om te doen in die omgewing. My enigste kwelling is dat ons nie verwag het dat daar nog 'n huis so na aan die cottage is, waar die gasvrou se broer bly nie. Hulle is baie gaaf, maar ons kon letterlik heel Saterdag hul keuse van musiek saam luister, terwyl ons eerder graag die voëls en stilte sou wou hoor. Hul het ook 'n dierbare hond wat heel naweek by ons gekuier het. Die kinders was mal oor hom, maar indien jy jou eie honde saambring, wees bewus dat jy nog 'n permanente viervoet op die werf sal hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HoneyDew Cottage se terugvoer

Dankie vir die tervoer Nerien. Ek waardeur dit baie.
Dit was ons plesier om julle hier te hê. Net jammer oor die reën wat so aanhoudent geval het vir julle tyd hier.
Ons vra groot verskooning oor die musik. My broer het nie besef dat julle dit kon hoor nie. Dit is nie gewoonds nie.
Scruffy is deel van ons plaas "familie" en dink dat almal vir hom kom kuier. Hy is heel vriendelik met mense en honde maar as hy pla gaan hy maar huis toe as hy gesê is. Vriendelike troeteldiere is ook mees welkom om saam met hulle mense te kom bly.

HoneyDew Cottage
Peter O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountain and farm peacefulness.

We had a fantastic three-night stay at Honeydew. Google Maps is misleading as it takes you to a premature dirt road right, but follow the directions from Doreen and you'll be fine. Montague has a lovely bakery and Saturday morning market by the NGK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareike B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike plek! Perfek vir 'n wegbreek waar mens net wil afskakel.

Die kothuis beskik oor als wat mens nodig het. Dis perfek geleë vir iemand wat net wil skakel met die natuur. Lieflike staproetes en wonderlike gasrvou, Doreen, wat mens baie gemaklik laat voel. Perfek vir honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gekom om stilte te hê, maar het stilte en vrede gekry. Dit was wonderlik!

Dit was een van die heel mooiste plekke waar ons nog ooit gebly het. Alles was perfek en skoon, gerieflik en baie slim beplan! Ons gaan beslis weer en beveel HoneyDew Cottage sterk aan! Die beste was geen TV en selfoonsein, so ons kon regtig afskakel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Heerlike wegkom.

As jy wil wegkom van selfone en verkeer is Honeydew jou plek. Pragtigste berguitsigte en netjiese, moderne geriewe. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swanel R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R
Gesin met tieners

Connected to nature.

Out of the city, disconnected from everything and connecting to nature and complete solace was everything we needed and more. Well-equipped cottage with ample space inside and out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en geïsoleerd, perfek om af te skakel en net te wees.

Die huisie het alles wat mens nodig het met 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari R
Gesin met klein kinders

Ontspannende wegbreek in 'n oulike huis.

Honey Dew Cottage is goed ingerig met 'n heerlike kaggel en vereduvets vir die koue wintersnagte. Lieflike voorstoep met uitsig oor die berge en 2 hangmatte is n bonus. Veilige fietsry en speelplek vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige wegbreeknaweek.

Ons het so lekker op die stoep gekuier, boek gelees, sudoku's ingevul en sommer net vir die dassies gesit en kyk. Die kaggel maak die hele huisie heerlik warm in die koue winteraande. Ons gasvrou het ons so welkom laat voel met haar inloer en heerlike muffins. Voorwaar 'n plekkie om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier noord van Langeberge.

Nadat ons baie keer vantevore die Burgerspas gery het, het ons vir die eerste keer na aan sy voet in die Keisievallei oorgebly. Dit is 'n pragtige area (veral na die afgelope tyd se reën) en die uitsig op die Langeberge verruklik. Ons het die huisie met sy fasiliteite baie geniet. Dit steeds redelik nuut en die stoep met sy hangmatte en "lekker-kuier-tafel" is goed benut. Die kinders het ook heerlik op die grasperk voor die huis gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi!

Baie mooi natuurskoon en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devon B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon B

Peaceful and relaxing.

Will be back for sure. Amazing cottage with fantastic views and great walks. Fantastic for those who want to take pets with too. Doreen made us feel at home, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke N
Saam met vriende

Wonderful and quiet farm stay.

The farm is very quiet with lots of dirt roads to walk along and take in nature. The nature view from the stoep is beautiful. The cottage is a lot nicer than in the photos. It is bure bliss to lie in the hammock and appreciate the peace and quiet in the nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elicia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elicia K

Lekker rustig. Mooi uitsig op die berge.

Die sterre is so mooi om na te kyk. Baie vriendelik. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Gesin met tieners

Perfect breakaway from Covid-madness & technology.

It was exactly what we as a family needed. Loved the hospitality and friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met vriende

Ontspannend, pragtige natuur uitsigte.

Die ligging is ongelooflik mooi en jy voel sowaar of jy wegkruip in die natuurskoon. Die huisie is goed ingerig en perfek vir 'n naweek wegbreek. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vredenshoogte Plaas, R318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc2afb57457fdfa3dfc14bbd2fa54e7c44ec7f19a0d93ec49af2098d55caf972e43f21f9770e10e5a02aedccc1773d48b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Vredenshoogte Farm R318, Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.700762139962 19.922610040337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem