Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeymoon Suite

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 13 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag nie die maksimum 8 oorskry nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie swartsakke, opwasmiddel, vaddoeke en toiletpapier bring.
Die vullissakke moet oorkant die pad gelos word. Die munisipaliteit sal dit Maandae kom haal.
Gaste moet hulle eie hout vir die kaggel saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 950
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 3909, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b84d423e411a9cfe4f04998a9102e95992f1527ec899958ebb07d81501be3480fa08a08d77fa4f9f2a11a8dfef3b79d7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 360 per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 3909 Disa Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.3662498 18.8977854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem