+35
Kampeer/karavaan in Bojanala

Honeynest Camping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Quiet, lovely get-away surrounded by nature. It was a lovely, quiet get-away! Exactly what we needed. We were super warmly welcomed and look forward to staying with them again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Comfortable and peaceful. A lovely peaceful few nights camping on green lawns with trees full of bird life and some nyalas mowing the lawn every evening. A real treat for someone who values a peaceful and quiet time away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Heerlike stil kamp in baie mooi omgewing. Die eienaars moet dalk net loer. Badkamer nr. 6 se toilet bak vul nie met water nie, en die donkie maak ook nie die water warm nie. Ek het hom goed gestook en die water lank laat hardloop, maar dit was net effe lou. Behalwe dit, heerlik gekamp en sal beslis weer daar oornag as ek daar verbykom. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker gerieflike kamplek, eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ja, ons het baie lekker gebly en gekamp, geriewe voldoende, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustige, veilige kampplek in die natuur. Baie lekker, rustige, veilige kampplek in die natuur. Al die geriewe is pragtig en silwerskoon. Bokke het ons gereeld op die kampterrein kom groet. Fanie en Anene is baie vriendelike mense, ons baie tuis laat voel en het lekker gesels. Staproete net lank genoeg om bloed vinnig te laat vloei en vars lug in te asem, die uitsig is fantasties. Sal die kampplek enige tyd weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die rustigheid self. Ordentlike blaaskans in die stillte van natuur. Baie netjiese fasiliteite en vriendelike eienaars. Werklik 'n ideale naweekwegbreek. Geen sein sorg vir baie goeie ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop julle word vinnig moeg sodat julle weer kan kom kuier.

Pratish K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing location and fantastic personalised service from the owners. Thank you for the wonderful stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
It was nice to have you with us. Thank you for a very clean camp site. We hope we will see you again.

Nicholas B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Peaceful, great place. Beautiful people, wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anene
Honeynest Camping
It was great to have you. Thank you for leaving everything so neat.

Deann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Baie goeie kampterrein. Loshande die beste kamp terrein waar ons as 'n gesin al was. Die gasheer het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die terrein self is lieflik. Ablusiegeriewe is skoon (en beurtkrag bestand). Die grondpad na Honeynest is egter 'n bietjie uitdagend vir kleiner voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R30, Derby, 0347, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ca5e0e0ea005259107fdb0c55bbef37a82f11934a32d68c3893b08187fc7f661f38f98d35c14461b4289bc9f3b76fc5585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R310 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the R30 Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.840458201323 27.08559927093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang