LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus | LekkeSlaap
+18

Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ian D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Fantastic place with great views.

Very nice, spacious house with kuier areas at the front and back. Also, an excellent view over the bay.

Elize T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize T
Saam met vriende

Gerieflike, aangename verblyf.

Na 'n lang en moeilike grondpad om daar te kom, bied die huis 'n rustige toevlug en genoeg plek om te ontspan. Die ontvangs was vriendelik en die huis het alles wat nodig is om 'n aangename verblyf te verseker.

Barry U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

By aankoms was die huis oop en dit was duidelik dat misdaad baie laag is in die gebied. Ons het baie veilig gevoel. Die huis was baie skoon en baie netjies. Dit is 'n ruim huis. Die braaiplek agter is mooi en gedeeltelik onderdak. Die eienares, Lohana, het ons net na aankoms kom besoek. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Bacchus baie sterk aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Francois V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huislike akkommodasie.

Die verblyf was goeie waarde vir geld. Ons het 'n hele huis vir onsself gehad. Baie skoon en netjies. Dit het my verwagtinge oortref.

Leon J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Gesin met tieners

Fantasties.

Onbeskryflike mooi dorp. Pragtige gerieflike huis. Silwerskoon en heerlike geriewe. Absoluut 'n moet om te beleef.

Leon C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met vriende

Definitief 'n gasvrye dorp - verblyf was uitstekend, sal weer toekoms gewys daarvan gebruik maak.

Met die aankoms ontvang, ruik, voel jy die gasvryheid - nie slegs van Bacchus nie, maar van die hele Hondeklipbaai. Dit is plekke waar jy kan heerlik kuier met vriende met die see/branders aan jou agtergrond. Wat 'n kuier (ongelooflike naweek)!

Paul L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Skitterend.

Die huis is 110% lekker! Netjies, skoom en 'n fees.

Hercules D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer ons kon nie langer bly nie, sielerus.

Sien sterre.

Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMDIwNWE1LTA0MWEtNGE3NC05OGEwLTFjZDJmZDlmMmMzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 20 Main Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.314955263131 17.279102039327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!