Hoodia Desert Lodge
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R14 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoodia Desert Lodge is aan die oewer van die Tsaunchabrivier geleë en is omring deur skouspelagtige bergreekse. Dit is net 20 minute se ry tot by die Sesriemhek, die ingang tot die wêreldbekende rooisandduine van Sossusvlei.
Verblyf is beskikbaar in 11 luukse chalets met grasdakke wat gedeeltelik uit 'n tent bestaan en het 'n en suite-badkamer. Elke chalet het lugversorging en het 'n badkamer met 'n opelugstort en 'n groot bad. Daar is ook 'n yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook 'n privaat dek wat onderdak is.
Die instansie se fasiliteite sluit in: 'n sitarea buite op 'n dek wat onderdak is, 'n swembad wat onderdak is, sitarea met 'n kaggel, 'n restaurant met kaggel in die middel en 'n kroegarea.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesriem, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Geen kinders onder 18