Hoofstraat 17 Gastehuis
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoofstraat 17 Gastehuis bied B&B-verblyf in Prieska in die Noord-Kaap.
Verblyf word in 5 slaapkamers gebied. Vier van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Kamers 1-3 en 5 het en suite-badkamers met 'n stort en wasbak terwyl Kamer 4 se en suite-badkamer 'n bad het. Die kamers het noodsaaklike geriewe soos sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapkamers word daagliks skoongemaak. Verder beskik elkeen oor 'n netjiese sitarea en WiFi.
Die gastehuis bedien elke oggend 'n heerlike Engelse ontbyt en middagete en aandete is beskikbaar op versoek.
Braai- en wasgoedgeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek van die straat af. Prieska is die ideale oornagplek op die N10 vir reisigers wat op pad is na Namibië, die Kgalagadi Oorgrenspark en die Augrabies-waterval.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Hoofstraat 17 Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom