Hoofweg 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hoofweg 14 is in Jongensfontein en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, die algemene handelaar en die Jongensfontein Karavaanpark.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet. Daar is 'n enkelbed in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Die skuifdeure lei na 'n patio met stoepmeubels en pragtige see-uitsigte.

Die huis is 12 km van Stilbaai af en bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Hoofweg 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoofweg 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za