Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofweg 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Hoofweg 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Evelyne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A super deck with sea views. Good spot for our meals.

Lovely stay. Great house with comfortable furnishings. Neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies met 'n besonderse uitsig.

Baie netjiese verblyf met al die benodighede vir 'n rustige kuier. Die uitsig vanaf die stoep is ook besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anoleigh J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anoleigh J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Rustige atmosfeer. Baie lekker gerus. Die uitsig van die see was asomrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jongensfontein op sy beste!

Die huis sit lekker hoog genoeg om 'n pragtige uitsig te geniet, sonder dat die branders die stoep nat spat! Baie netjies, uitstekende verblyf en alles het seepglad verloop. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alnick V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alnick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay but host needs to be educated on customer care.

Some basic essentials needed in the house especially wifi and loadshedding aids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Jammer om te hoor jy dink ons lewer nie 'n goeie diens nie. Wifi is nie 'n vereiste by selfsorgeenhede nie en ons adverteer ook nie dat ons dit verskaf nie. Wat loadshedding aanbetref, ons verskaf herlaaibare ligte in elke kamer en ook 2 in die kombuis leefarea. Hierdie ligte moet herlaai word na elke loadshedding fase. Daar is 'n gasstofie ook vir kosmaak. Ons raai die gaste altyd aan om ook hul eie ligte te bring. Debi is 'n baie bedagsame gasvrou wat goed met die gaste kommunikeer voor hul aankoms.

Hoofweg 14
Johann D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir die lekker veilige omgewing.

Gaan beslis weer daar kuier. 3 Pikkewyne was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sone N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone N
Saam met vriende

Heerlik rustig en ruim.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene Hall H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Pragtige uitsig en netjiese plek met alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die huis het alles wat jy nodig het en wat jy ook by jou huis sou gehad het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie aan die eienaars wat die pragtige plek beskikbaar stel, asook aan die agent wat uit haar pad gaan om verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette P
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en perfek vir 'n wegbreek.

Baie goed ingerig. Sal in die toekoms weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileze F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en gekuier. Mooi plekkie.

Dit is beslis 'n lekker kuier huis met alles oopplan om saam deel te wees van almal. Stoep is heerlik om op te sit en na see te kyk. Sal beslis weer inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer

Hoofweg 14 het in al ons behoeftes voorsien en meer. Dit is 'n netjiese plekkie met alles wat gerieflik is en 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frendelene A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frendelene A

Dit was perfek vir ons as gaste.

Dit is perfek in die hoofweg, maklik om te vind, perfek vir 'n heerlik naweek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neelandrie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neelandrie G
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay, stunning location. Only negative thing is with the daily rate you are being charged, the accommodation should have at least been serviced from time to time.

We stayed there for 9 days and unfortunately it should have included the unit being serviced. It did not have to be cleaned everyday but at least every 2nd day would have been great. With 2 young children it didn't feel like a proper relaxing break as I had to constantly clean up as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Dear Neelandrie, we are sorry that your stay with us were not relaxing. If you asked for cleaning we would have been happy to made a plan. Most of our guest want their privacy and don't request cleaning. Thank you for leaving the house so clean, we really appreciate it.

Hoofweg 14
Isak D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gerieflik en gemaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met tieners

Gemaklike gesinsverblyf.

Die huis het alles waarvoor mens kan vra. Daar is selfs heelwat bordspeletjies vir die reënerige dae, en die agent maak seker jy het water en ys vir jou verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, met mooi see uitsig.

Baie lekker geleë. Skottelgoedwasser, wasmasjien en alles wat mens nodig het. Baie veilige omgewing. See uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien gradering.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie vir die 5/5. Hoop ons sien julle weer.

Hoofweg 14
Belinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die rustigheid, die uitsig oor die see was net absoluut fantasties. Die huis self was baie gerieflik. Ons het dit baie geniet en sal weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Skoon, netjies, baie mooi uitsig.

Baie skoon en netjies met 'n gerieflike stoep waar jy die besonderse uitsig oor die see kan geniet. Sal definitief weer by Hoofweg 14 oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla H
Gesin met tieners

Thank you. We had an amazing stay!

Great set up! Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig, veilig en gemaklike akkommodasie.

Jongensfontein is 'n pragtige skoon en veilige vakansiebestemming. Hoofweg 14 is 'n baie gemaklike huisie vir 4 persone met 'n baie mooi uitsig. Binnebraai, wasmasjien en skottelgoedwasser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi resensie Hannelie. Hoop ons sien julle weer

Hoofweg 14
A S C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A S C

Ontspanne atmosfeer en beveel Hoofweg14 beslis aan.

Pragtig, netjies en goed toegerus. Mooi uitsig oor die see. Rustige omgewing en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie.

Hoofweg 14
Sune V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Gesin met klein kinders

Perfek! Was heerlik!

Alles wat 'n mens nodig het in die huis met 'n regte seehuis-vakansie-gevoel, mooi uitsig vanaf die dek, genoeg ruimte, skoon en netjies, stapafstand na die kaffee, restaurant, parkie en strand. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel G
Gesin met klein kinders

Skoon, pragtige see-uitsigte, alles wat nodig is, uitstekende diens.

Perfek vir familie, klein kinders of tieners. Baie netjies, alles wat nodig is, pragtige balkon en see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, superskoon.

Baie lekker gekuier by Hoofweg 14.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Gesin met tieners

Super place.

Lots for everyone to do, fish, surf, cycle etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Gesin met klein kinders

Mooi uitsigte

Mooi seehuis reg by die see met uitsigte en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met vriende

Awesome, homely accommodation.

Lovely hosts and lovely house to go for breakaway for the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dit was ’n fantasties seevakansie. Huis is ingerig met alles wat ’n mens nodig het en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandre W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy house. A real home away from home.

Clean, friendly, well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dermott M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dermott M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nothing more, nothing less.

Our stay was nice. And Debi was fantastic and came to save the day when we thought we lost a key. There were however no personal touches (no coffee/tea/milk/cooking oil) which is not required, but does distinguish some self catering places from others. Also we were kind of rushed out of the place when the cleaning staff arrived at 9:45 to clean the place as there was another guest coming that same day. We did leave around 10h30 and there was no issues with the cleaning lady - she was extremely polite and friendly - but given Covid, etc I would have thought back to back occupancy is not cool, and even still allow your guests an hour grace to check out. All round a nice stay with beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Dear Dermott, we are sorry that your stay was not what you expected.
For the low price you pay we can not provide coffee/tea/sugar/milk/cooking oil. 90% of our guests are weekend bookings and the house is empty between weekends. Your booking was an exception and last minute.
Check-in is after 2 pm and check out 10am. Under normal circumstances, we need 4 hours to clean and sanitize the house properly. Our next guests only came the next day but the cleaning crew with masks on needed to clean when you left at 10am. They have lots of other houses to clean. The fact that you booked out later than agreed was a concession on the cleaning crew's part.
Again we apologize for any misunderstanding and inconvenience.

Hoofweg 14
Janus S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker!

Ek het heerlik daar gekuier. Als was skoon en netjies. Sal definitief weer soontoe gaan. Ek sou net voorstel dat daar gekyk word na 'n nuwe matras op die hoofslaapkamer bed en 'n blinding wat die son goed uithou vroegoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maré-elize D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré-elize D
Gesin met klein kinders

Wil net weer soontoe gaan!

Ons was mal oor die huis, en met ons 10 maande baba is die huis perfek gewees in alle opsigte, kon op die stoep sit en deur die hele leefarea sien waar hy rond beweeg! Ons net spyt dit was net 3 nagte, het so ontspan, wou nie terug huistoe kom nie! En alles in die huis is alles wat mens nodig het, niks meer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Wat 'n fantastiese plek om te bly, die huis bied jou alles wat jy nodig het om te ontspan en nog meer. Huis is uitstekend geleë en binne loopafstand van die kafee, restaurant en see. Debbie het 'n absolute stunning diens gelewer en ek en my vrou gaan definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie, Arthur. Hoop ons sien julle gou weer.

Hoofweg 14
J L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J L
Gesin met klein kinders

Baie oulike klein plek, naby die see. Veilig!

Was regtig lekker. Vriendelike mense, altyd bereid om te help. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Heerlike huis met 'n gesellige atmosfeer.

See-uitsig, jy hoor die see as jy in die bed lê, 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend, baie gerieflik met mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly, die huis het alles wat mens nodig het met 'n pragtige uitsig. Alles was baie netjies en gerieflik en ons kon lekker ontspan en see toe stap en terug. Ons het ongelukkig eers toe ons vertrek besef dat die yskas op vries gestel was of dalk foutief, maar dit was ook nie rêrig 'n problem nie. Ons sal definitief Hoofweg 14 vir ons vriende en familie aanbeveel en graag self weer daar bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Annelise. Die yskas is vervang en splinternuut.

Hoofweg 14
Hermien Y - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dis 'n heerlike huis en jy hoor die see wat so lekker is. Die stoep is heerlik en die binne braai is great. Sal beslis weer hierdie huis huur. Heerlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoofweg 14 se terugvoer

Baie dankie Hermien. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Hoofweg 14
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 14, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37683d5112be5cc8ff97b57322bce63608586ae72c8b7aeab1737081e79600ba398ca00b7d6b4471f0a9638960edb215215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 14 Hoof Road Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42692157729 21.336003141284