Hoogwater Cottage and Farmhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hoogwater Cottage and Farmhouse is in Wolseley geleë en bied 'n egte plaas-ervaring. Dié eenhede is op 'n werkende vrugteplaas geleë, waar gaste kan wegbreek en die lewe op die plaas kan ervaar.

Verblyf beskik oor 2 eenhede en daar is slaapplek vir 10 gaste. Hoogwater Kothuis bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Dis ’n oopplan-kothuis met ’n dubbelbed en dubbelslaapbank. Dit beskik ook oor ’n houtvuur-warmbad.

Hoogwater Plaashuis bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste. Dis ’n ruim tweeslaapkamerhuis met braaigeriewe, lugversorging, ’n TV met DStv, ’n houtvuur-warmbad en groot swembad.

Hoogwater Plaas is net 110 km van Kaapstad af, tussen die majestueuse Witzenberge. Dit is ook naby Tulbagh, Wolseley en Ceres op die R62. Gaste kan voëlkyk en vrugte pluk gedurende oestyd. Ander doendinge sluit fietsry en stap op die vreedsame plaas in. Die kothuis is net 'n kort entjie se loop deur die boorde na die rivier. Gaste kan hul eie visvangstokke saambring. Die vis in die rivier sluit baars, moggel en karp in. Daar is ook 'n gholfbaan en voetslaan- en 4x4-roetes naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoogwater Cottage And Farmhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za