4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hoor-Di-See bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Danabaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié spasie het ook 2 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n TV met Openview-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Hierdie woonstel lei na 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe vanwaar gaste die see-uitsigte kan bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoor-Di-See het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang