Hope Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hope Guest House bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Clarenspark, Edenvale. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat die area wil verken.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Langs die sitarea is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Daar is 'n stoep met buitesitplek. Hierdie verblyf is ongeveer 6 km vanaf winkelsentrums en restaurante, en 7 km vanaf OR Tambo Internasionale. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Hope Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Hope Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Edenvale Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
- Geen kinders onder 12