Hopetown Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 30 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige, huislike en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 7 ruim en suite-kamers met unieke dekor.

Al die kamers het sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, beskuit, 'n werkstasie, WiFi en gemeenskaplike braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, troeteldiere is welkom op versoek, en ons geriewe is netjies, gerieflike en rustig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hopetown Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R600 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 30 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]