Horison-Horisee
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kajuitlaan 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Horison-Horisee bied verblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Jongensfontein. Dit is 16 km vanaf Stilbaai en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die dorpie is 'n gewilde vakansiebestemming vir branderplankryers en hengelaars.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste, beskik oor 3 slaapkamers en het asemrowende see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area. Die waskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die leefarea lei na 'n houtdek waar gaste ontbyt kan eet en die pragtige see-uitsig geniet. Daar is ook 'n tweede sitarea met 'n TV met DStv en gratis WiFi word voorsien.
Jongensfontein het verskeie doendinge, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry en gholfspeel.
Slaapplek
’n Bespreking by Horison-Horisee sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 4
Ligging
- Kajuitlaan 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Horison-Horisee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kajuitlaan 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom