10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Delphi Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Horison Vakansiehuis is 'n pragtige huis in die kusdorpie Langebaan en bied veilige en moderne selfsorgverblyf.
Die huis bied gemaklike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, 2 sitareas, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n binnebraai-area. Die hoof en suite-slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het ook toegang tot die balkon met genoeg sitplek. Die ander 4 en suite-slaapkamers is op die eerste verdieping en het elk 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is op die boonste verdieping en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die boonste verdieping het ook 'n ruim sitarea en 'n platskerm-TV met die volle DSTV-pakket. Die eerste verdieping het 'n sitarea, koffiestasie, 'n ruim binnebraai-area en genoeg sitplek vir etes.
Gaste het toegang tot hul eie private ingang en veilige parkeerplek. Gaste is ook naby plaaslike winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Delphi Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Horison Vakansiehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Delphi Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang