Horizon Bay 103
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 103 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers beskikbaar, waarvan 1 en suite is. Die 1 badkamer beskik oor 'n bad en die ander het 'n stort. Die hoofslaapkamer het toegang tot die balkon.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, koffiedompelaar, wasmasjien en yskas onder andere.
Die leefarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank bevat 'n groot platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n HiFi. Daar is 2 informele eetareas op die balkon wat perfek is vir onthaal. Daar is ook sonstoele wat dit die ideale plek maak om te ontspan en die uitsig oor die see en (gedeeltelik) Tafelberg in die verte te geniet.
Ekstra geriewe in die woonstel sluit in: WiFi, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Horizon Bay 103 bied gaste die ideale ligging, na aan restaurante, kroeë en kafees asook die hoofpad wat direkte toegang tot die gonsende Kaapse middestad en die majestueuse Weskus bied. Die nabye strand bied die ideale geleentheid vir 'n luilekker wandeling met 'n pragtige uitsig.
Let wel dat die swembad slegs oor naweke beskikbaar is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Strand Boulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Horizon Bay 103 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap