Horizon Bay 1106 by HMH
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1106, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 330R2 097 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 1106 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat luukse kusverblyf in die gewilde Bloubergstrand bied. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na rustige verblyf.
Die moderne woonstel beskik oor 2 smaakvol versierde slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan met die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met sitplek. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n pragtige see-uitsig. 'n Lessenaar is beskikbaar vir gaste wat wil werk.
Die leefarea lei na die balkon met meubels en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die sprankelende swembad met 'n panoramiese uitsig oor die see.
Die verblyf het 'n omsetter wat 'n lig, TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou. Daar is ook 'n ekstra muurporp vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1106, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1106, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang