Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 740 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Horizon Bay 1302 is 'n strandfrontwoonstel wat 'n luukse seevakansie aan gaste in die gewilde Bloubergstrand bied. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf naby die middestad.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het direkte toegang tot die balkon met pragtige see-uitsigte.

Daar is ook 'n ruim oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste selfsorg-kombuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en koffiemasjien. Kapsules vir die masjien is by Checkers, Pick & Pay of Spar beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste die pragtige panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland en op Tafelberg kan geniet. Daar is ook 'n gasbraai. Onbeperkte WiFi is in die woonstel beskikbaar en daar is 'n TV met DStv. Daar is ook 'n omsetter vir tydens beurtkrag.

Die woonstelgebou is 30 m vanaf die promenade na die strand wat 'n paradys vir enige branderplankryer, staanroeier of vlieërbranderryer is.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 1302 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Horizon Bay 1302
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 1302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1302 Horizon Bay, Hoek van Marienerylaan en Blaauwberg-rylaan, Blouberg, 7440, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6LNmFSzE4kDvSahUHUFgTM5VQe2Lo2eLZTR8Jzl2EjcgZY0kNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1302 Horizon Bay Corner of Marine Drive and Blaauwberg Drive 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.822355 18.478209