Horizon Bay 802
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 802, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 740R2 992 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Horizon Bay 802 is 'n selfsorgwoonstel in die rustige Bloubergstrand en dis bekend vir die prentjiemooi uitsig op die wêreldbekende Tafelberg.
Horizon Bay 802 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 unieke slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gasstofie, eiland met sitplek en 'n wasmasjien in die kombuis. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings bied, asook die WiFi ondersteun.
Die balkon bied 'n ononderbroke see-uitsig en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 802, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 802, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap