LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horizon View | LekkeSlaap
+18

Horizon View

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Cintsa-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede.

Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n outomatiese suigwaaier, stort, wasbak en toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en ander toebehore.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met draagbare ketelbraaigeriewe.

Die woonstel het ook gehaltekatoenlinne en -handdoeke, 'n opslaankot, speelgoed, elektriese waaier, draagbare verwarmer en 'n haardroër op versoek.

Daar is veilige parkeerplek by die ingangsvlak langs die woonstel. Horizon View is in 'n stil area met 'n uitsig oor die see en is minder as 1 km vanaf uitgestrekte, ongerepte strande, kitskosrestaurante, winkels en 'n buiteklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Horizon View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Horizon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25059fa8b72cf7f07037a159409799584abf79202259fb6de201c2ab9ec83cce43eb5403c8ad2927e94d4fc84c15d9b029d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 555 Heron Loop Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -32.820647410929 28.114325678349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!