Hornbill's Nest
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Manda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk U - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim, gasvry, aangenaam.
Hornbill's Nest se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer en hoop ons sien julle gou weer.
Nic M - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer in 'n rustige omgewing.
Hornbill's Nest se terugvoer
Nic,
Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Ek probeer my beste vir die gaste te doen. Bly julle het die vakansie geniet.
Lindi L - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Hornbill's Nest se terugvoer
Lindie, baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
We had a nice stay there.
Hornbill's Nest se terugvoer
Thank you for your good feedback. Hope to see you again.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap