Hornbill's Nest
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
-
Vanaf
R700R490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hornbill's Nest bied selfsorgverblyf in Chinsta in die Oos-Kaap en is ideaal vir gaste wat die Wildekus wil verken.
verblyf is beskikbaar in die Luna Kamer en die Shyshark Kamer. Elke kamer het 'n dubbelbed. Verblyf is ook beskikbaar in die hoofhuis.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n induksiestoof, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n TV met gratis WiFi in. Dié kamer het 'n stoep met 'n tafel en stoele en braaigeriewe.
Die hoofhuis het 2 slaapkamer en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is, asook 'n kroeg- en braai-area.
Die ligging van hierdie verblyf is naby die strand, plaaslike restaurante en bergfietsroetes, wildreservate en ander aktiwiteite.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Manda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Hornbill's Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap