Modderfontein Akkommodasie by Horse's Neck Guest Lodge | LekkeSlaap
+16

Horse's Neck Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Adrian-laan 26, Lombardy Oos, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is.

Hierdie eksklusiewe gaste-lodge bied verblyf in 1 van 3 gastekamers. Elke kamer is ingerig met DStv en koffie-
en teemaakgeriewe. Sekere van die kamers het uitsigte oor die swembad en tuin. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Daar is 'n gedeelde kombuis en gastesitkamer op die perseel en gaste kan die kontantkroeg op die perseel benut. Gratis WiFi is beskikbaar in die openbare areas. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Adrian-laan 26, Lombardy Oos, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Adrian-laan 26, Lombardy Oos, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjSHXJ8S7zyMpKi8pJhzEFfuPQeuQ928kWsgJ6P9uQCJQoOMaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 26 Adrian Avenue Lombardy East 2090 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 11:00 -26.121951 28.119153
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za