LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horseshoe Game Reserve | LekkeSlaap
+66

Horseshoe Game Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Plaas 436, 15 km vanaf Macleantown, 4950, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Horseshoe Game Reserve is 'n ekovriendelike selfsorg-lodge 25 km vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap. Die reservaat word via 'n grondpad bereik en dit is raadsaam om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te bereik.

Gaste kan tussen die Selfsorghut met slaapplek vir 4 gaste en 'n Selfsorgtent met slaapplek vir 2 of 3 gaste kies. Die Selfsorghut beskik oor 2 slaapkamers en gebruik son- en windkrag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel dat haardroërs en strykysters nie toegelaat word nie. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan. Daar is 'n Dover-stofie op die onderdakdek en 'n buitebraai is beskikbaar.

Die Selfsorgtente het ligte wat met sonkrag werk en deel die gebruik van ablusiegeriewe met storte en 'n spoeltoilet. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die tente het enkelbeddens en matrasse. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring of dit op versoek teen ekstra gaste bestel. Daar is een 12 volg-poort in die bemeenskaplike brai-area om toebehore te laai. Die tente deel 'n gemeenskaplike kombuisarea met 'n tweeplaatstoof, 'n 12 volt-yskas, 4 bekers en 4 borde. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Daar is 'n hangmat en parkeerplek naby die tente.

Gaste kan doendinge, soos voetslaan, wandel en fietsry op die perseel geniet. Die Python Park en ander privaat wildreservate is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Horseshoe Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die N6, Plaas 436, 15 km vanaf Macleantown, 4950, Oos-Kaap
  • Gaste dink Horseshoe Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Plaas 436, 15 km vanaf Macleantown, 4950, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZDY4NThmLTJlYWEtNGM2YS05NGQ5LWI0Y2ViZTJlYTFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Off the N6 Farm 436 4950 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.798867171522 27.834071731613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!