Hotel Cube
- Kapasiteit: 144 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Innes-weg 186, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hotel Cube is in Morningside, Durban en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die hotel is 2,9 km vanaf Kings Park Stadion en naby die treinstasie.
Daar is 50 kamers waarvan 20 Standaard Dubbelkamers is, 20 Superieur Dubbelkamers en die ander 10 Gesinskamers is. Elke kamer het 'n privaat badkamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die hotel het 24 uur-ontvangs en konferensiegeriewe is op die perseel beskikbaar. Verder is daar veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Faisal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Innes-weg 186, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hotel Cube het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Morningside Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 144 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Innes-weg 186, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal