+33

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The place to go down memory lane, while feasting your eyes on amazing art! We had a very comfortable stay in the beautiful old building, filled with enough art to keep you entertained for a very long time! The room was tastefully decorated with nice clean linen etc. Arriving on a very hot day and stepping into a lovely fresh air-conditioned room was a joy! One would have thought that the occasional noise from trucks would be annoying, but it never bothered us at all. The lock-up parking also added to the relaxing experience. Werner was a great host and the breakfast was fresh and delicious! Overall, well done indeed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die kuier en verblyf was heerlik. Ons was hartlik ontvang. Die kamer is ruim en netjies, daar was tot 'n mobiele aircon in die kamer gesit om die hitte draaglik te maak. Dit was uiters bedagsaam van die gasvrou, ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie akkommodasie vir oorslaap en langer verblyf. Ons het baie lekker gebly en die diens en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

'n Aangename nostalgiese terugblik na die 60's. Gerieflik en lekker vir ons behoefte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcomb D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clean and tidy, friendly atmosphere and fantastic food! An absolute little gem of a hotel with the most amazing owners. We arrived as customers and left as friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalid G
1 nag
5.0
Okt 2025

Nostalgic artsy hotel. Conveniently located on the main strip in De Rust. Ideal stop-over for bikers (motorcycle) when touring Klein Karoo. The owner was very welcoming and knowledgeable about the area. The hotel has a throwback feeling through the furniture and art adorning the walls. I liked the nostalgic theme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Familie vakansie. Dit was 'n wonderlike verblyf! Die eienaars is so behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons 7-jarige seun te akkommodeer. Ek kan nie wag om te sien hoe hulle hotel gaan lyk na die opgraderings nie! Die kos was uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Karoo wegbreek. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer, veral met ons 7-jarige seun. Die kos was uit die boeke! Ek sien baie uit om te sien hoe hulle restorasie werk vorder!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E V
1 nag
5.0
Jun 2025

Gasvry, netjies. Eienaar was baie gasvry! Heerlike hotelervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

5 ster ondervinding. Heerlik gekuier, vriendelike en hulpvaardige diens in stylvolle outydse atmosfeer. Kos was onverbeterlike kontreikos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 985
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 985
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 985
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Schoeman Street, De Rust, 6651, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf20f040e92e6d9aea870b3e1dfd3187a534ab788b68c9b10e1877087be22a36022a39e1c3d8eadee39a0adef53041673a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 10 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488385956531 22.536297597588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang