Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Hotel in Klein Windhoek

Hotel Pension Palmquell

  • 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Hotel Pension Palmquell is 'n rustige oase in Windhoek. Die hotel is in een van die oudste en gewildste woongebiede in die stad geleë, minder as 5 km van 2 winkelsentrums en die stad af. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers.

Gerieflike verblyf word in 16 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n sitarea, 'n kas en 'n lessenaar. 'n Buffet- of vegetariese ontbyt word bedien.

Die hotel het 'n tuin, swembad, sitkamer, wynkroeg en 'n restaurant, en spog met 'n informele atmosfeer en Namibiese gasvryheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ulrike Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Hotel Pension Palmquell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 534
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 534
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 534
per nag, vir 2 mense
Bespreek

60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA469b7b0683ba396db6c496de7fd4b13b86ab475eb819fe52e5599320feb861fe62f53f823d21f7bd797562ac86f26a83ef4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 534 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 60 Jan Jonker Road Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.575972684707 17.103385057274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang