Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Andrews Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 57 kamers wat individueel versier is. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en het elkeen 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in.

Ontbyt en ander smaaklike maaltye word in die restaurant op die perseel bedien. Die hotel bied ook 'n spa, 'n gastesitkamer, kroeg, swembad, en konferensiegeriewe vir sakereisigers. Spesiale geleenthede en intieme troues kan ook gereël word en ons kan ook die spyseniering hiervoor doen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir St Andrews Hotel and Spa
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Gaste dink St Andrews Hotel and Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f24731266c2a8775a37b2810e23fa3dc8c5d2fc662ebe3234e4db8d27f39d88de075d90a702903f0b923d23c3359d62f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 22 Milner Avenue St Andrews, Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.164672983308 28.129059523344