LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houdenbek Farm Cottages | LekkeSlaap
+22

Houdenbek Farm Cottages

4 resensies
Selfsorg
Privaat kampplek
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Privaat kampplek vir een groep op 'n slag. Die kampeerders sal totale eksklusiwiteit hê. Daar is 5 kampplekke om tent op te slaan. Skoon lopende fonteinwater is beskikbaar. Daar is een warmwater-stort, 'n aparte toilet en 'n wasbak om skottelgoed te was.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Belasting en Ekstras

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig. Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Minimum-verblyftydperk oor naweke is 2 nagte. Minimum-verblyftydperk oor langnaweke met openbare vakansiedae is 3 nagte. Vuurmaakhout is beskikbaar. Alle besoekers aan Houdenbek Farm Cottages kom bly op hul eie risiko en die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, diefstal, beserings of skade aan besittings en voertuie nie. Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00. Later uitkloktye is beskikbaar ─ tref asseblief die nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

7 dae of minder voor inklokdatum: verbeur 100% van die volle gekwoteerde bedrag.
8 - 14 dae voor inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
15 - 21 dae voor inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
22 - 30 dae voor inklokdatum: verbeur 25% van deposito.

Fisant Kothuis
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dit is 'n gesellige kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit in 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. Daar is 'n kaggel en braai binne, ideaal vir die koue wintersdae. Buite is daar 'n stoep en braai-area met 'n pragtige tuin omring deur akkerbome.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig. Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Minimum-verblyftydperk oor naweke is 2 nagte. Minimum-verblyftydperk oor langnaweke met openbare vakansiedae is 3 nagte. Vuurmaakhout is beskikbaar. Alle besoekers aan Houdenbek Farm Cottages kom bly op hul eie risiko en die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, diefstal, beserings of skade aan besittings en voertuie nie. Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00. Later uitkloktye is beskikbaar ─ tref asseblief die nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

7 dae of minder voor inklokdatum: verbeur 100% van die volle gekwoteerde bedrag.
8 - 14 dae voor inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
15 - 21 dae voor inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
22 - 30 dae voor inklokdatum: verbeur 25% van deposito.

Tarentaal Kothuis
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 'n solder met 4 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n aparte stort en bad in die hoofslaapkamer. Die kothuis het ook 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n kaggel en braai binne, ideaal vir die koue wintersdae. Buite is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig. Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Minimum-verblyftydperk oor naweke is 2 nagte. Minimum-verblyftydperk oor langnaweke met openbare vakansiedae is 3 nagte. Vuurmaakhout is beskikbaar. Alle besoekers aan Houdenbek Farm Cottages kom bly op hul eie risiko en die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, diefstal, beserings of skade aan besittings en voertuie nie. Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00. Later uitkloktye is beskikbaar ─ tref asseblief die nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

7 dae of minder voor inklokdatum: verbeur 100% van die volle gekwoteerde bedrag.
8 - 14 dae voor inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
15 - 21 dae voor inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
22 - 30 dae voor inklokdatum: verbeur 25% van deposito.

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Koue Bokkeveld, Cederberge, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO72O7OwKKX3iqyfduhhqpQMOIUngCuaq05KAUwepDnsOFXzxVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R355, Koue Bokkeveld Cederberge 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.962963 19.429827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!