LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houdenbek Farm Cottages | LekkeSlaap
+22

Houdenbek Farm Cottages

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Privaat kampplek
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Fisant Kothuis
Selfsorg
Tarentaal Kothuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
50% deposito word vereis om bespreking te bevestig.
Geen kredietkaargeriewe of tjeks word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk oor naweke is 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke met openbare vakansiedae is 3 nagte.
Vuurmaakhout is beskikbaar.
Alle besoekers aan Houdenbek Farm Cottages kom bly op hul eie risiko en die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, diefstal, beserings of skade aan besittings en voertuie nie.
Inkloktyd is 14:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Later uitkloktye is beskikbaar ─ tref asseblief die nodige reëlings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

7 dae of minder voor inklokdatum: verbeur 100% van die volle gekwoteerde bedrag.
8 - 14 dae voor inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
15 - 21 dae voor inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
22 - 30 dae voor inklokdatum: verbeur 25% van deposito.

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Koue Bokkeveld, Cederberge, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO72O7OwKKX3iqyfduhhqpQMOIUngCuaq05KAUwepDnsOFXzxVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R355, Koue Bokkeveld Cederberge 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.962963 19.429827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!