Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houghton Place 503

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Houghton Place 503 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n boheemse tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt. Hierdie woonstel is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of toeriste wat in die Moederstad wil ontspan.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daari s ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die leefarea lei na 'n oulike balkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsig bewonder. Die woonstel is stapafstand vanaf talle restaurante en winkels asook die Seepunt Promenade.

Slaapplek

’n Bespreking by Houghton Place 503 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 12

Ligging

  • Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA834c2922a2f0888426175531b72bd44875b4e199bfbc64d31df8376c1a9fe27c57ad5031c81dffee979fad260249c3331d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 4 Norfolk Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910659 18.39183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem