House 1929
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertijn-straat 16, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
House 1929 bied bekoorlike selfsorgverblyf in Rouxville. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Dié eenhede het dubbel- en enkelbeddens en sommige van die kamers het en suite-badkamers met 'n toilet, wasbak, bad of 'n stort. Elke eenheid het 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan gedurende die koue winteraande die kaggel geniet. Daar is 'n lieflike tuin en 'n kroeg.
Vir die meer avontuurlustige gaste is daar perdry, stap- en 4x4-roetes, asook die Jan Smuts-natuurroete naby.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Albertijn-straat 16, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Gaste dink House 1929 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertijn-straat 16, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom