House 205
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 87
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Angy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy and comfortable.
Zane J - Feb 2024
Algehele gradering
Ideaal vir 'n 'overnight'. Goeie, vriendelike diens. Netjies en skoon.
Friedel D - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable one night stay.
Andries S - Jan 2024
Algehele gradering
Net een aand oorslaap, motorfiets gevat vir diens.
Santie R - Jan 2024
Algehele gradering
Die plekkie is baie skoon en netjies, veilige parkering binne die perseel.
Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Lekker groot badkamer en gemaklike bed.
House 205 se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Melanie O - Nov 2023
Algehele gradering
Was nie baie lank daar nie maar 'n aangename plek vir een aand.
House 205 se terugvoer
Baie dankie, Melanie. Volgende keer bly julle langer.
Helena S - Okt 2023
Algehele gradering
Was 'n aangename ondervinding.
House 205 se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer by ons.
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en alles wat nodig is.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Karen A - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable, neat and clean.
Riana K - Apr 2023
Algehele gradering
Eienaars laat mens dadelik tuis voel. Mooi en netjiese omgewing.
Susan F - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek is baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
William V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en aangenaam.
House 205 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal na julle voorstelle kyk. Ongelukkig kom daar insekte in, al spuit ons gereeld.
Carien H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Joanne V - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Elmirique S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, maklik om te vind en alle nodige geriewe wat mens nodig het vir 'n aangename verblyf.
Lees meerElsie V - Jul 2022
Algehele gradering
Sal beslis dit aanbeveel om te oornag.
Yolandi N - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker snoesig.
John V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier.
House 205 se terugvoer
Op die profiel is aangetoon dat daar geen TV is nie, daar is wel onbeperke Wi-Fi. Ons probeer die gastehuis bekostigbaar maak, daarom kan 3 mense daar slaap. Daar is nie plek vir kaste nie.
Ek sou dit waardeer het indien jy my persoonlik kon inlig van jou probleme.
Louis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Nuttig.
Ester F - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was goed ontvang.
Mike B - Feb 2022
Algehele gradering
Was oukei.
Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Elmari R - Des 2021
Algehele gradering
Aaklig
Vicky O - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Michelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie rustig, stil en skoon.
Hennie P - Jun 2021
Algehele gradering
Dink hulle kan kyk om matjies voor die bed te sit, vloere is vrek koud.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom