House 22 Tulbagh Road

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

House 22 Tulbagh Road is 'n spoorweghuis wat onlangs opgeknap is. Die huis is aan die voet van die skilderagtige Watervalberg, net 6 km vanaf Tulbagh.

Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en daar is ook 'n aparte eenslaapkamerwoonstel. Die eenhede kan saam of apart gehuur word en daar is altesaam slaapplek vir 10 gaste. Die huis en die woonstel het kombuisgeriewe, leefarea, buite-areas en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar en daar is gratis parkeerplek op die perseel.

House 22 Tulbagh Road is in 'n plattelandse omgewing naby die Malle Tulbagh-plaasmark, bergfietsroetes, 'n watervalstaproete, Tulbagh se waterval en bergpoele.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 22 Tulbagh Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R533 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za