Tulbagh Akkommodasie by House 22 Tulbagh Road | LekkeSlaap
+55

House 22 Tulbagh Road

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir House 22 Tulbagh Road
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rhyno C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyno C
Saam met vriende

Baie rustige area, gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Rustige omgewing, met waterval net 'n paar kilometer verder. Ook vir Ian (artist) ontmoet.

Francois S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Besigheidsreis

Perfek vir wat ek nodig gehad het.

Alles was maklik gereël. Eienaar was baie gasvry. Sal vir seker weer op hulle nommer druk.

Johanna L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna L
Saam met vriende

Rustig.

Goeie diens, netjiese en skoon huis, rustige omgewing, huis het als wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly!

Anneli L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie lekker gebly.

Plek is baie netjies en bekostigbaar. Ons het lekker gebly.

Anthonie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area, perfek om bietjie uit die stad te kom.

Die plek was netjies en als was gereed gelos deur die eienaar. Tulbagh self en 'n aantal staproetes is naby geleë. Ek sal enige tyd weer daar boek vir 'n wegbreeknaweek.

Nicole S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Gesin met klein kinders

Het alles gehad wat ons benodig het.

Louise was uitstekend daarmee om seker te maak die plek is reg om ons te verwelkom. Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het en die kinders was mal oor die groot tuin. Hoewel ons verblyf kort was, was dit baie genotvol.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had everything we needed.

Louis was excellent at making sure the place was ready to welcome us. We found it had everything we needed and the kids loved the large garden. Although our stay was short, it was most enjoyable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marissa D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great!

Ons het dit baie geniet. Dit was baie goeie waarde vir geld. Die eienaar was direk in kontak met ons deurgaans en baie behulpsaam. Head's up dat daar baie muskiete is in hierdie area - die huis was volledig toegerus met Tabard en elektriese muskietweerder. Die area is stil en rustig. Sal beslis weer oorweeg om hierna toe te kom.

Jan Paul C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Paul C
Saam met vriende

Hierdie verblyf was perfek vir 'n eenvoudige een-aand-oorslaap. Ek sal met liefde weer hier kom kuier.

House 22 Tulbagh Road was 'n goeie bestemming vir ons as trou gaste in Tulbagh self. Die akkommodasie was toeganklik en die verhuurder was baie behulpsaam gewees!

Elize G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar mens kan ontspan en wegkom van besige stadsomgewing.

Ons het dit nogal geniet om buite die dorp te bly waar dit stil en rustig was met geen geraas van verkeer nie. Dit was eintlik lekker om soms net 'n trein te hoor verbygaan. Die braaiplek agter die woonstel was gesellig en selfs charcoal en blitz was by Weber-braai beskikbaar. Die woonstel het alles in wat 'n mens nodig het. Ek sou meer hangplek vir klere en nat handdoeke in die slaapkamer verkies het soos 'n kapstok in die hoek van die kamer of 'n paar dubbel hake teen die muur.

Christiaan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, met alles wat jy nodig het!

Sien sterre.

Elisna P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna P
Saam met vriende

Baie lekker!

Ons het heerlik in House 22 gebly. Hulle bied als wat mens nodig het en meer.

Thea L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg.

Vuil, ou stukkende meubels en matte, garage wat flat gemaak is oorkant treinspoor, stink binne, wou ons nie tegemoetkom met 50% refund, moes ander blyplek soek wat extra R4000 uit ons sak was!

Petra M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petra M

Ons het lekker gebly en alles was skoon en netjies.

Dit is moeilik om met 'n groot hond te bly op 'n plek wat nie omhein is nie. Die eienaars het wel laat weet dat die eiendom nie omhein is nie, maar dit is moeilik om naby Tulbagh troeteldiervriendelike verblyf te kry, so ons het dit aanvaar.

Yalena C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yalena C
Gesin met klein kinders

Clean, good location. No storage for clothes or cupboard space though. Very friendly owners.

Very clean and hosts were very friendly. Nice spot but nowhere to unpack clothes.

was R800
Vanaf R533
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R533
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R533
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 22, Tulbaghweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0YThmOTUxLWIyYjAtNDA5My1iZjQ3LTk2MjJjMTYxNDY3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R533  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 22 Main Road Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.32145202546 19.101293616316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za