House Caprice
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Miller-weg 17, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R1 867 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Caprice is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in die hartjie van Gordonsbaai geleë is. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike vakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het elkeen 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, strykyster, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.
Die stoep is gemeubileerd en het braaiplek en daar is ook 'n grasperk. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by House Caprice sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Nicci Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Miller-weg 17, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Miller-weg 17, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom