House Madoqua
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook of troeteldiere word toegelaat nie.
Linne is beskikbaar.
'n Huishoudster sal die sleutels vir die huis oorhandig en weer ontvang wanneer gaste vertrek.
Daar is 'n DStv-dekodeerder, maar indien gaste dit wil gebruik sal 'n maandelikse inskrywingsfooi van R950 geld. Indien gaste hul eie DStv-dekodeerder het is dit gratis. Gaste moet ons vooraf laat weet wat hulle met die DStv wil doen.
WiFi: Gaste moet die versender los soos dit is en dit nie uit die muur uit haal nie. Dit sal 'n paar minute ná kragonderbrekings weer aankom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dikdiksingel 12, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom