House Madoqua
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dikdiksingel 12, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Madoqua in Rheebokdrif, Mosselbaai, is tussen Kleinbrakrivier en Tergniet geleë en bied 'n uitsig oor die baai wat al langs die Tuinroete af strek. Dit bied ongelooflike uitsigte op die berg en oor die see van die boonste dek af. Gaste kan vir die vakansieseisoen van Desember tot Januarie begin bespreek in die tweede kwart van die jaar. Vroeër besprekings, byvoorbeeld, 'n jaar voor die tyd, word nie toegelaat nie.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n toilet en 'n stort-oor-bad.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas, mikrogolf en stoof. Die leefarea het 'n TV, DVD-speler, WiFi en 'n DStv-koppelpunt. Daar is braaigeriewe in die tuin. Gaste moet vroegtydig laat weet indien hulle DStv-atennas of WiFi nodig het aangesien die twee dalk nie saam met mekaar mag werk nie.
Gaste het toegang tot 'n dek op die eerste verdieping en hiér kan hulle aandete geniet. Daar is ook 'n dek op die boonste verdieping.
Die huis bied veilige parkeerplek vir 1 voertuig en die strand is net 600 m ver. Botlierskop Natuurreservaat is naby en die Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier is net 10 minute ver. Die area is stil en veilig.
Slaapplek
’n Bespreking by House Madoqua sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Madokwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 8
Ligging
- Dikdiksingel 12, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink House Madoqua het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dikdiksingel 12, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom