Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House McIntosh

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Imogen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir House McIntosh
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe H

Ons het lekker gekuier saam ons familie, was veral beïndruk met al die boeke in die huis.

House McIntosh is ruim met genoeg ruimte vir 'n groot groep, dit is egter vreemd gebou. Die 20 steil, donker trappe na die boonste vlak is beslis 'n veiligheidsrisiko. Die balkon was ook 'n bekommernis, baie smal en het veral in die hoeke vibreer as mens daar geloop het. Daar is nie voldoende braaigeriewe nie, dus trek rook huis in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mona J
Saam met vriende

Rustige omgewing. Pragtige uitsig oor die see. Unieke omgewing.

Die verblyf was baie aangenaam en die rustigheid van omgewing het my gepas. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelde-mari D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelde-mari D

Heerlike en rustige vakansie.

Ons het baie lekker gebly en die huis was geskik vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Gesin met tieners

Fantastic and very relaxing.

We spent an awesome weekend in this spacious house with magnificent view and loads of chill space for our big family of 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Elandsbaai is 'n baie lekker nawee bestemming. Naby aan Kaapstad geleë. Stil en rustige Weskus-dorp en nie so baie besoekers soos Suidkaap-dorpe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alf P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alf P
Saam met vriende

Baie mooi uitsig. Gerieflike groot vertrekke. Te klein badkamers.

Kort 'n binnebraai vir daai Weskus-wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Baie netjies. Het baie lekker gekuier.

Groot huis. Ideaal vir 'n groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House McIntosh se terugvoer

Thank you for sharing your experience.
I do hope that you enjoyed your time in Elands Bay.

House McIntosh
Pearl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl S
Gesin met tieners

Groot maar baie 'cosy' huis, pragtige omgewing, wonderlike kuier.

Ek is mal oor die ligging van die huis en die feit dat elke kamer so te se op sy eie is. Sal definitief weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dustin A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin A
Saam met vriende

Stoked!

Excellent spot if you're looking for privacy within a group, and helps to be next to a world class surf spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard D
Saam met vriende

Almal het die naweek baie geniet behalwe vir die kosmaak-uitdagings in die kombuis.

Die uitleg van die huis is interessant. Toegang tot die onderste 4 kamers is deur buite skuifdeure en toegang tot die boonste vlak is buite om die huis na die voordeur of anders deur een van die kamers wat die privaatheid van daardie kamer benadeel. Vanaf die voordeur tot bo is daar 21 styl trappe - nie goed vir ouer persone of persone met knie- en heupprobleme nie. Die huis het 5 slaapkamers en 2 beddens in die leefarea wat 'n moontlikheid van 10 of meer mense kan huisves. Die kombuis is egter nie ingerig daarvoor nie. Die stoof is te klein en beperk. Die yskas/vrieskas is te klein om al die koue goed vir 10 mense in te sit. Die vorige huurders moes seker vis of aas of iets in die yskas vergeet het, want die reuk uit die yskas was iets verskrikliks. Al die kos en veral die melk het die reuk ingetrek en was onaangenaam. In die kombuis is ook 'n ou stortmuurtjie wat meer as een persoon se toonvelle geëis het. Stel voor dat die muurtjie verwyder moet word voordat iemand ernstig seerkry. As die kombuis se tekortkomings uitgesorteer kan word (stoof,yskas/stortmuurtjie) is die huis baie lekker geleë en ons het die naweek baie geniet. Veral die koffie op die dak vroegoggend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

'n Baie lekker wegbreek by 'n stil strand.

Elke kamer gee die gaste die geleentheid om weg te breek van die groep gaste. Die kinders kan tussen die rotse die seelewe geniet of op die stil strand speel. Dit was werklik 'n baie lekker ondervinding en baie behulpsame eienaar en ontvangs personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House McIntosh se terugvoer

Thank you for your review.
I am so pleased to hear that you enjoyed your stay and had a wonderful time in beautiful Elands Bay.

House McIntosh
Mischka M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka M

Dit was baie lekker daar.

Die huis was mooier as op die foto's. Ons het elke oomblik daar geniet. Sal definitief weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S
Gesin met tieners

Die akkommodasie, ligging en area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House McIntosh se terugvoer

I am pleased to hear that you had a lovely holiday.
Thank you for choosing to stay at our house and that you had a pleasant experience.

House McIntosh
Naomi V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met vriende

Rustig.

Dit is 'n rustige dorpie en akkommodasie is naby see, wat 'n heerlike nagrus besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House McIntosh se terugvoer

Thank you for your positive review. I am pleased to hear that you had a pleasant stay at our house and enjoyed the stopover at Elands Bay.

House McIntosh
Merandi M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merandi M
Gesin met tieners

Ons gesin van 5 (3 jong mans tussen 23 en 28) het gerieflik gebly alhoewel badkamers nie rolstoelvriendelik is nie.

Die huis is gerieflik en netjies. Met klein verandering kan ten minste een badkamer rolstoelvriendelik gemaak word. Daar was nie 'n broodmes en steakmessies nie. 'n Broodpannetjie sou baie handig gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richenda M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richenda M

Beautiful view of the ocean and so much living space for big families and friends.

Love the inside of the house. The house is just weirdly built. Otherwise very nice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig oor die see en soveel leefruimte vir familie en vriende.

Mal oor die binnekant van die huis. Die huis is net vreemd gebou. Anders baie lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joset J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joset J
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Ideaal vir 'n paar gesinne wat saam met vakansie wil gaan. Elke slaapkamer het ook sy eie badkamer wat dit prakties maak vir 'n groot groep. Daar is ook klein kombuisies tussen die kamers wat dit gemaklik maak vir baie mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maggie L

Uiters Swak

Die verblyf was uiters swak gewees. Die huis was vuil toe ons daar aankom en die foto's wat op die webtuiste is, wys glad nie hoe dit daar lyk nie. Daar was 'n stoof waarvan die oond nie kon toemaak nie. Geen van die braaie was skoongemaak nie. Ons moes ekstra onksostes aangaan want daar was nie die nodige kombuistoerusting soos 'n braaibak of rasper nie. Ek dink dit is uiters sleg gewees en ek sal dit geensins aan enige iemand aanbeveel nie. Die stoepe rondom die huis was vuil en nie geveë nie en daar was honde ontlasting op die stoep. Dit was nie waarde vir geld gewees nie aangesien ons 'n groot groep was, maar alles is verdeeld gewees. Ek was uiters teleurgesteld met die plek en sal dit nie aanbeveel nie. Ek sal ook nie weer Elandsbaai toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House McIntosh se terugvoer

Dear Maggie
I am sorry to hear that Elandsbay and the house was not to your liking.
I understand that the house was not clean and believe the reason was that you arrived prematurely on the day of arrival.
Arrival times are stipulated on Travelground as between 2 and 7pm.

House McIntosh
Frik V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met vriende

'n Groot huis met see-uitsig, maar baie basiese kookgeriewe.

Groot huis met slaapplek vir tot 15 mense. Waarde vir geld vir meer as een gesin / groepe met baie kinders. En suite-badkamers oral. Smal 'wrap-around' balkon met see-uitsig. Baie lang, steil trappe tot bo. Leef- en kookgeriewe is baie basies. Geen kaste in kamers of kombuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie C
Gesin met tieners

This was a very strange house, every room was a bedroom, even the kitchen had a bed in it, so the house wasn't great, but the boys had a great time surfing.

The house is not ideal for a family, it seems more appropriate for room lets. There was no lounge for us to gather as a family and the kitchen was very poor, no counters on which to prep food and no cupboard space to unpack groceries. For the price we paid per night, I felt it was overpriced for what we got. There was only one wine glass in the whole place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemari R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemari R

Heerlik rustig.

Die kinders het oorgenoeg spasie gehad. Die huis was silwerskoon. Dit was regtig 'n heerlike rustige paar dae wat ons daar geniet het. Sal hierdie plek aan al my vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompneus Steeg 8, Elandsbaai Suid, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b54834f07d5490fb13d9014f4b6c23f43de5a5da37cbbb0effc60750630d4285f1b3d61419f395520a6623194aa83bb8bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 12) 22 5 1 5 8 Stompneus Steeg Elands Bay South 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.318237267842 18.325983881951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem