12 gaste
4 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 Stompneus Steeg, Elands Bay South, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House McIntosh is 'n selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai wat 'n bekende bestemming vir brander- en seilplankry is. Verlorenvlei is naby geleë en gaste kan daar kreef- en vis vang, blomme kyk, rotstekeninge gewaar, die natuurskoon geniet en daar is meer as 240 voëlspesies te sien. Die huis is in 'n stil doodloopstraat geleë en is stapafstand (200 m) van die strand af. Die branders breek net voor die huis.
Die dubbelverdiepinghuis bied panoramiese uitsigte vanaf die boonste verdieping. Die huis beskik oor 6 en suite-kamers. Aangesien hierdie 'n dubbelverdiepinghuis is, word die boonste verideping via trappe binne die huis bereik.
Op die onderste verdieping is daar 4 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Op die boonste verdieping is daar 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die ander en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed.
Daar is kombuisgeriewe op die boonste- en onderste verdieping.
Gaste kan slegs een van die verdiepings teen afslag gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Imogen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Stompneus Steeg, Elands Bay South, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink House McIntosh het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Stompneus Steeg, Elands Bay South, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang