LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Next Door | LekkeSlaap
+18

House Next Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

House Next Door is 'n lieflike selfsorghuis in 'n rustige, privaat tuin in George in die Wes-Kaap. Die huis is net 12 minute se ry vanaf die lughawe en 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en Heroldsbaai. Dit is ook net 3 minute se ry vanaf die Redberry Farm waar gaste hulle eie aarbeie kan pluk, en daar baie aktiwiteite vir kinders is. 'n Wegbreek hiér is ideaal vir gesinne, 'n buitelugliefhebbers en paartjies.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het deure na albei slaapkamers en het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die groot kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel in, of gaste kan wegneemetes bestel. Die gasheer kan die yskas vooraf met produkte vul, indien dit so gereël word. Die ruim sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Dit is die ideale plek vir speletjies of 'n luilekker middag voor die TV. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het skuifdeure wat na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n privaat tuin en 'n uitsig op die Outeniekwaberge lei. Gaste kan ook in die KolKol-houtvuur-warmbad ontspan wat lekker privaat in die tuin geleë is.

Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Lughawe-pendeldiens kan gereël word. House Next Door is gerieflik geleë naby openbare busroetes, maar daar is 'n plaaslike pendeldiens na nabygeleë besienswaardighede in die George-omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by House Next Door sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aef360a0164fdbc7ac1e9d7be6ee3928e0a3579db7fdb03deb6bdf785861b4b099f971b8bc93ff7aa331d4233cc2561ff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 7 Protea Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.954097874559 22.4251328043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!