Pezula House of the Rising Sun - CH12
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula House of the Rising Sun - CH12 is ’n moderne selfsorg-huis in die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 8 gaste en die huis spog met asemrowende uitsigte oor die landgoed.
Die ruim vakansiehuis het 2 verdiepings en 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort of bad, of albei. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.
Die kombuis lei na ’n opwasarea wat ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het. Die leefarea spog met ’n tweesydige kaggel en lei na ’n veranda met ’n draagbare braai en etenstafel. Die veranda se trappe lei af na die swembad. Daar is ’n dubbelmotorhuis vir 2 motors.
Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, ’n swembad buite, klubhuis en tennisbaan. Daar is ’n 5-ster-hotel op die landgoed wat ’n spa, gimnasium, warm onderdakswembad met ’n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en speelarea vir kinders bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Pezula House of the Rising Sun - CH12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 19
Jaar gelys 5
Ligging
- Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chandler-singel 12, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom