House on Morninghill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby die hoofweg, 3 winkelsentrums en uitstekende restaurante is nie.

Verblyf is beskikbaar in mooi ontwerpte en suite-kamers wat elk individueel versier is. Elke kamer het lugversorging en kombuisgeriewe. Ontbyt, middag- en aandete is op versoek beskikbaar.

'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. House on Morninghill kan jou boonop bystaan om lughawevervoer, toere en uitstappies na winkelsentrums te reël.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House On Morninghill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R749 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za