Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Canal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

House on the Canal is ‘n selfsorgvakansiehuis in Kaap St. Francis wat as een van die beste branderplankry-bestemmings ter wêreld bekendstaan. Dis ook ‘n gewilde bestemming weens die wit sandstrande, natuurreservate, Seal Point-vuurtoring en die reddings- en rehabilitasiesentrum vir pikkewyne.

Dié huis het slaapplek vir 12 en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n sitarea in die slaapkamer met 'n TV op die boonste verdieping en ‘n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 2 koningingrootte-beddens. Die slaapkamer op die onderste verdieping het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers en die TV-kamer is op die boonste verdieping. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n balkon met ‘n uitsig oor die kanale. Die en suite-badkamer het ‘n stort en groot bad. Die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die laaste kamer het ‘n koningingrootte-bed, en 'n badkamer langsaan met ‘n stort. Hierdie slaapkamer het ‘n balkon. Dié kamers lei na die TV-kamer met 2 koningingrootte-beddens, rusbank en ‘n ottoman.

Die TV-kamer lei na 'n nuwe sonkramer en die balkonne aan albei kante het sonstoele.

Die kombuis is toegerus met ‘n gaskookplaat, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 12 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel. ‘n Skuifdeur lei na ‘n tuin met 'n uitsig oor die kanaale. Daar is ook 'n binnekroeg en 'n braai-area.

Dis reg teen die water met ‘n jetty en ‘n strandjie. Stapeldeure lei na die kanale. Die pragtige Krommrivier is oorkant die pad via ‘n voetpad en bied wit sand en rustige water. Visarende is dikwels hier te sien en te hoor omdat hulle die bome langs die rivieroewer hul tuiste maak.

Slaapplek

’n Bespreking by House on the Canal sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir House on the Canal
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • Harleystraat 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink House on the Canal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJcv64KsTn72yqd0KgkSbEN8iDNcRLxVa3h2URajBxLM3mv7qw4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 26 Harley Street St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142774 24.824844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem