Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Hill

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir House on the Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jenny N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time exploring this less known part of Jeffrey's Bay.

Delightful peaceful retreat! Charming hosts and delicious muffins!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Thank you for your kind and positive responses. Much appreciated.
Steven and Rene

House on the Hill
Desmond R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R
Enkelreisiger

Uitstekende gashere. Baie mooi, netjiese plek.

Ek sou net meer veilig agter 'n heining parkering verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Baie dankie vir positive terugvoering. Dit word baie waardeer.
Vriendelike groete Steven en Rene

House on the Hill
Abraham B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B
Saam met vriende

Heerlik, rustig waarde vir geld.

Die vriendelikste, mees behulpsame gasheer en vrou denkbaar. Heerlik gebly en werklik waarde vir ons geld gekry. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Thank you kindly for your positive feedback. Your support means so much!
Kind regards
Steven and Rene

House on the Hill
Sarah B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and beautiful location.

We didn't get to spend much time there, but it was very comfortable and the hosts are incredibly friendly and helpful! Would happily use it as a stop over again on future travels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Thank you for your kind review.

We would love to have you back as gracious guests.

Kind regards,
Steven and Rene

House on the Hill
Regina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is werklik besonders!

Ons het 'n wonderlike kuier gehad by House on the Hill. Rene en Steven was absoluut fantasties en het ons verblyf onvergeetlik gemaak. Die aandag aan klein goedjies is wonderlik en hulle was so besorg oor ons en het baie moeite gedoen. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dit was wonderlik om in die oggend 'n lekker ontbytjie te eet en oor hulle pragtige tuin uit te kyk en al die voëltjies se sien wat kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Hill se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons waardeer beslis. Kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Steven en Rene

House on the Hill
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodford Place 15, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6c2a3b180e81ca084d632a9d3f35c5f35f5bf328e7a1c6b9a59f2b728f199aefbea4fec2f9a4f74febf734fa901a4d6e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Woodford Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091180778738 24.897410775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem