- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 York Street, South Kensington, Johannesburg, 2047, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
House of York bied elegante 4-ster-, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en bekoorlike koffiewinkels in die gewilde Queen-straat. Die rus en vrede weerspreek die nabyheid van die hoofweg, 3 gewilde winkelsentrums en 'n wye verskeidenheid uitstekende restaurante.
Elkeen van die 10 kamers bevat 'n TV met DStv, 'n yskas en gasvryheidskinkbord. Gaste het ook toegang tot die elegante en gerieflike gemeenskaplike leefarea met 'n kaggel en platskerm-TV, pooltafel, pokertafel, eetarea, verhitte swembad, gimnasium, sauna, Jacuzzi, klimraam en 'n rekenaar met toegang tot gratis WiFi.
House on York bied ook geriewe vir sakereisigers en vergaderings, ontbyt of middagete. Verder kan die instansie ook ooievaarstees, kombuistees, kralewerkwinkels, ens. akkommodeer.
House on York se ligging is ideaal vir maklike toegang tot die hoofsakedistrikte Bedfordview, Edenvale, Germiston, Sandton en die middestad. Dit is binne 2 km vanaf die Bedford Gardens Hospitaal, die nuwe Bedford Centre, Park Meadows en Eastgate Inkopiesentrums. Daar sal jy 'n gimnasiums, Ster Kinekor, Cinema Nouveau en Nu Metro rolprentteaters, en natuurlik, baie winkels en restaurante vind. Dit is ook ongeveer 10 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en van Ellis Park Stadion.
'n Verskeidenheid skilderye deur plaaslike kunstenaars word uitgestal en is ook te koop.
Troeteldiere is welkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die Marula-kamer is 'n individuele eenheid, apart van die hoofhuis, met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n lessenaar met gratis WiFi en 'n badkamer met 'n gesofistikeerde bederfstort. Daar is verder ook 'n kaggel-verwarmer, 'n TV met 11 kanale, gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief en 'n persoonlike kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit. Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Baobab-kamer het 'n en suite badkamer met bad en stort en koningingrootte-bed. Die kamer lei na die tuin en bied 'n uitsig oor die swembad. Die ingang is uiters privaat.
Daar is 'n TV met 11 kanale en 'n DVD-speler en 'n keuse van DVD's. Met lugversogring, gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief en met WiFi, 'n kluis, yskassie, radio en masseerstoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit. Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Acacia-eenheid is 'n individuele eenheid vir 4 gaste apart van die hoofhuis, met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n graniet-toonbank en 'n eet- en sitarea. Daar is stapelbeddens in die leefarea. Die eenheid het ook 2 TV's met 11 kanale, 'n gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier. WiFi en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Aloe-eenheid is 'n individuele eenheid, apart van die hoofhuis, met 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis. Die privaat sitkamer-area het ook 'n gemaklike slaapbank. Ander geriewe sluit 'n TV met alle kanale, 'n gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer, kluis, en radio in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Cycad-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n TV met 11 kanale, gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief, WiFi, 'n kluis en yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Fynbos-kamer het 'n klein privaat tuin en aparte ingang, met lessenaar en sitkamer-area. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met alle kanale, gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief, WiFi, 'n kluis en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit. Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Protea-kamer het 'n en suite-badkamer met bad en stort en 'n koningingrootte-bed. Die kamer bevat ook geriewe soos 'n TV met 11 kanale, gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier, WiFi, kluis, yskassie en 'n radio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Royal Oak Cottage het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaate binnehof. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n privaat leefarea en 'n toegeruste kombuise. Die eenheid bevat geriewe soos 'n TV met 11 kanale, 'n gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief, WiFi, 'n kluis, yskassie en radio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit. Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Jacaranda-eenheid is 'n individuele, ruim kothuis apart van die hoofhuis, met 2 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed en die tweede met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea en 1 badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf en stoof. Daar is 2 TV's, elkeen met 11 kanale, 'n gasvryheidskinkbord, 'n haardroër, verwarmer en waaier vir jou gerief, WiFi en 'n kluis in albei kamers. Daar is ook 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is uitgesluit.
Huisreëls
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. Ontbyt is nie ingesluit in die verblyfprys nie. Ontbyt is 'n bykomende koste van R115 per persoon; spesifiseer asseblief of u hierdie opsie verkies. Die slaapbank/enkelbed is nie ingesluit in die verblyfprys nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Marula kamer
-
Ontbyt is uitgesluit.
Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit. - Baobab kamer
-
Ontbyt is uitgesluit.
Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit. - Acacia kamer
- Ontbyt is uitgesluit.
- Aloe kamer
- Ontbyt is uitgesluit.
- Cycad kamer
- Ontbyt is uitgesluit.
- Fynbos kamer
-
Ontbyt is uitgesluit.
Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit. - Protea
- Ontbyt is uitgesluit.
- Royal Oak Kothuis
-
Ontbyt is uitgesluit.
Ekstra slaapbank wat in 'n enkelbed omskep kan word is uitgesluit. - Jakaranda kamer