Selfsorg in Agulhas

Nommer Drie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Molene J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Otherwise, we really enjoyed our stay. Dit was awesome. Huis is skoon en netjies. Kids was mal oor swembad. Groot yard, maar te oop, enige een kan net inkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nommer Drie
Molene en haar familie het baie mooi na die eiendom gekyk. Wat betref die (oop) erf. As ons die muur voor hoër sou bou, sou ek nie meer 'n view gehad het nie. Struisbaai is darem nog baie veilig en daar is 'n alarm wat geaktiveer kan word aan die buitekant om die huis as mens wil veiliger voel. Sal graag vir Molene weer wil host.

Amy L
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Restful. Our stay was lovely. The only negative experience we had was not being able to make use of the warm pool as we couldn't figure out the heater. Other than that, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacomien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Fantasties. Mooiste gemeubileerde huisie met genoeg slaapplek. Veilig vir kinders en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn B
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Fantasties Mooi uitsig en naby die hawe. Die huis is baie gerieflik vir ’n groot familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Lekker kuierhuis. Goed toegerus met lekker braaiplek waar vriende kon onthaal. Uitstekende WiFi (baie belangrik vir tieners).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

3 Kusweg Oos Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ca54291f0c23b71ca343dbbc701b0c41714eb133f7cbef8930bc5316d5358e05859bd80956deb01767fa723849c2f5ecbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 3 Kusweg Oos Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.802346813813 20.057721070119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang