Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houseboat Hire

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Huisbote
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sekuriteitsdeposito moet met aankoms betaal word. Dit kan deur 'n kredietkaart betaal word, magtiging vir 'n kredietkaart moet gegee word en kan tot 5 werksdae neem om na vertrek vry te stel. Die bedrag is nie per debietkaart, kontant of EFT betaalbaar nie. Die sekuriteitsdeposito kan slegs by ontvangs met aankoms gedoen word. Met vertrek sal die bestuur hierdie transaksie, min die brandstof wat gebruik is en skadevergoeding indien enige, omkeer.

Gaste word vereis om die volledige bepalings en voorwaardes wat deur Houseboat Hire verskaf word, met aankom te aanvaar.

Stel asb. die bestuur in kennis van laat-inklok na 17:00. Gaste sal nie na 19:30 aan boord mag gaan nie.

Let asb. dat 'n visvangpermit benodig word en kan by die Poskantoor gekoop word.

Gaste benodig nie 'n skipperslisensie om te bespreek nie. Indien gaste nie 'n skipperslisensie het nie, kan hulle met aankoms 'n praktiese eksamen doen en 'n Beperkte Interim Bevoegdheidssertifikaat ontvang. Dit is 'n tydelike lisensie vir die huisboot.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3VmKvEBifeFAQTotKNjHkLXBLDNsBCruRbDAgWthyClBkyYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 Plot 153 Main Road Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -34.299972888595 20.589078540615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem