Hout Bay Beautiful Home
Kry 60% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2024 tot 27 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 945R2 378 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hout Bay Beautiful Home bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad Houtbaai in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die tuin en op die berg en is binne 4,5 km vanaf die strand en die hawe.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea lei na die kuier-area en tuin wat 'n pergola en swembad het. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Die perseel is naby restaurante en winkels, en is 30,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV, yskas, ligte en sekere kragpunte tydens beurtkrag aan sal hou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plumtree Laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap