Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jolene M - Des 2022
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Hilke S - Sep 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay in Houtboschbaai!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n lieflike tyd gehad in Houtboschbaai!
Wonderlike selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig oor die see! The eenheid het alles gehad wat ons nodig geahd het met ekstra, spesiale goedjies! Regtig naby vir 'n stappie op die strand! Net die skoonmaakfooi was bietjie verwarrend aangesien dit net vir vertrek was en nie gedurende verblyf nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jessica V - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful location and fantastic place
Elmarie E - Mei 2021
Algehele gradering
Net jammer dit was winter.
Tiptol Couple's Retreat se terugvoer
Bly julle kon ons unieke en pragtige Houtboschbaai so geniet Elmarie. Kom kuier gerus weer.
Nadia S - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful view.
Megan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Tiptol Couple's Retreat se terugvoer
Ons het julle kuier geniet Megan en sien daarna uit om julle weer hier te kan ontvang.
Leoné V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eienaars is dierbare mense, ons het 'n rustige naweek gehad en beveel dit verseker aan.
Tiptol Couple's Retreat se terugvoer
Baie dankie Leone,
Ons het julle kuier ook geniet.
Sal julle graag terug verwelkom.
Groete Suzy en Pierre.
Mariska C - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Tiptol Couple's Retreat se terugvoer
Dankie Mariska, ons het jul besoek geniet en sal jul graag weer hier wil verwelkom. Groete, Silvia.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameronrylaan 14, Houtboschbaai, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap